Goudvis

Goudvis
Gedomestikeerd
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. auratus
Binomiale naam
Carassius auratus
(Linnaeus, 1758)

Die goudvis (Carassius auratus) is een van die eerste visse wat deur die mens mak gemaak is, en bly steeds een van die gewildste akwariumvisse. Goudvisse is deel van die karpfamilie (wat ook die koikarp en die krapkarp insluit).

Goudvisse kan tot 59 cm lank word en tot 4,5 kg weeg, al word die meeste goudvisse nie so lank of so swaar nie. In ideale toestande kan 'n goudvis ongeveer 20 jaar leef (die wêreldrekord is 49 jaar).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search